
Kry ‘n kontantlening van jou keuse vir ‘n termyn van tot 6 maande teen ‘n uiters mededinge rentekoers.
Jou finansiele behoeftes kom altyd eerste.
Kort jy dringend kontant? Vir meer as 20 jaar help ons vriendelike personeel kliente met kontant lenings en is ons trots op ons reputasie as eerlik en vriendelik.
Bel ons, of doen aansoek op ons maklike aanlyn aansoekvorm, of gaan in na een van ons kantore. Jy kies self.
Wie kan by ons aansoek doen vir ‘n kontant lening?
Wat het jy alles nodig om aansoek te doen vir jou kontantlening?
Hoekom Ons?
Bekostigbaar.
Uiters mededingende rentekoers.
Uitstaande Klientediens.
Ons vriendelike en toegewyde personeel sal altyd uit hul pad gaan om jou te help.
Gemoedsrus.
Ons tree altyd op met eerlikheid en integriteit. Ons is geregistreer en word gereguleer deur die NCR (National Credit Regulator) en is lid van die MFSA (Micro Finance South Africa).
Gerieflik.
Doen aanlyn aansoek, per telefoon, of besoek een van ons takke. Die keuse is joune.
R 300milj +
Se lenings uitgegee aan kliente.
9427 +
Gelukkige Kliente.
24
Jare se ondervinding in die kontantlenings bedryf.
Wat se ons kliente?
Is jy reg om te begin?
Skakel ons by 051 004 0097 of kliek onder om aansoek te doen

